
The Outdoor Innovation Company Gekose Besighede

Loskopdam, A Forever Resort - Middelburg, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord
Besoek die idilliese Loskopdam, A Forever Resort, met die Waterberg as agtergrond en ‘n natuurreservaat wat die tuiste is van luiperd, krokodille en seekoeie. Ontwerp om by die natuurlike omgewing aan te pas, is verblyf beskikbaar in netjiese hout chalets, chalets en gesinshuise. Ons skaduryke woonwapark spog met 252 kampplekke (met netjiese ablusiegeriewe), waarvan sommige tot by die water strek. ‘n Verhitte swembad, koue water swembaddens,’n speelplek vir kinders, mini-gholf, bootritte, ‘n swembadkroeg, ‘n winkel en vulstasie is ook beskikbaar. Ons restaurant bied A La Carte en smaaklike buffet-etes.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.