KwikBraaiSA "FLAT PACK SPIT" Kompetisie

Category: Business News | Author: The Outdoor Innovation Company |  Date posted:  | Impressions: 47025   906

KwikBraaiSA "FLAT PACK SPIT" Kompetisie

Inskrywings is oop en kan slegs hier op die groep gedoen word.

  1. “Comment” jou naam hier onder.
  2. Gaan na Outdoor Legends se YouTube kanaal en druk die “Subscribe” knoppie. (dit kos niks.) https://www.youtube.com/channel/UCMoWR2LMmY6zBYgrReBotbw
  3. NB! Indien jou naam nie op ons “Subscribers list” verskyn nie, kwalifiseer u nie.
  4. Die inskrywings sluit Maandag die 1ste om 09h00 – waarna ons dan 20 deelneemers sal trek wat op ons stem “poll” geplaas word. Die poll sal Maandag om 12h00 geplaas word.
    Lede sal dan kan stem wie die wenner moet wees.
  5. Deelnemers mag die kompetisie “share” en ander lede en vriende vra, smeek of omkoop om vir hulle te stem.
  6. Deelneemers mag vir hulle self ook stem.
  7. Deelneemers, Lede en vriende mag vir meer as een persoon stem.
  8. NB! Slegs lede wat nog nie n prys gewen het nie mag deelneem.
  9. NB! Deelneemers mag nie “comments” op enige oord of verwelkoming wat geplaas word in ons groepe nie. (diskwalifikasie onmiddelik)
The Outdoor Innovation Company
082 820 9440
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News