
Die perfekte manier om jou hoender te spitbraai! Ons manjefieke mini spitbraai is vervaardig uit...
Klein Paradys-Oord - Brits, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord
Welkom by Klein Paradys waar ons u die geleentheid bied om in ‘n rustige omgewing, in ‘n ware paradys, weg van die gewoel en geraas van die stad, te ontspan en u gees te vernuwe. Kamp, of ontspan op ons welige grasperk met die pragtige uitsig op die kalmerende waters van die dam, reg op u voorstoep. Die asemrowende uitsig op die dam
bied ‘n kalm en rustige atmosfeer in hierdie skilderagtige oord – getrou aan sy naam – Klein Paradys. Oop gedurende skoolvakansies.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.